1 sinne met „storieverteller”
Voorbeeldsinne en frases met die woord storieverteller en ander woorde wat daaruit afgelei is.
• « Hy was 'n groot storieverteller en al sy stories was baie interessant. Hy het dikwels aan die kombuis tafel gesit en vir ons feeverhale, kabouters en elwe vertel. »